Die kersie op die koek is hoe julle as span interkasie het met die familie tot op met die begrafnisgangers. Jy weet presies waar jy staan met julle, so ook opgelet begrafnisgangers respek die versoeke wat deurgegee word van die drywer dit was n WOW vir ons! Hou so aan! Julle word hoogs aanbeveel!